Auckland Council Libraries: Afrikaans new titles

New titles

Ngā Taitara hōu

Afrikaans

False
 

Ek hou van herfs = I love autumn

Shelley Admont

Picture book

"In this children's book, Jimmy, the little bunny, explores autumn, his favorite season. He enjoys being outside and playing with colorful leaves. When it starts raining, he and his family find interesting activities to do at home. They spend a wonderful day...

Request
 

Die ruspe se reis = The traveling caterpillar : Afrikaans-English

Rayne Coshav

Picture book

"Afrikaans English Bilingual children's book. Perfect for kids learning English or Afrikaans as their second language. This story is about a caterpillar who accidentally went on an adventure, traveling far away from her home in the forest. She had an exciting...

Request
 

My ma is wonderlik = My mom is awesome : Afrikaans and English

Shelley Admont

Picture book

"Afrikaans English Bilingual Book. Perfect for kids studying English or Afrikaans as their second language. In this touching bedtime story, a little girl describes why her Mom is awesome. We see her going through her day, carrying the warmest feeling about her...

Request
 

Kom ons speel, ma! = Let's play, Mom! : Afrikaans - English

Shelley Admont

Picture book

"Afrikaans English bilingual children's book. Perfect for kids studying English or Afrikaans as their second language. A touching story told by a first grade girl. A girl who finds a way to make her mom feel better and happier. Nothing can be more precious...

Request
 

Goeienag, my liefie! = Goodnight, my love : Afrikaans - English

Shelley Admont

Picture book

"Afrikaans English bilingual children's book. Perfect for kids studying English or Afrikaans as their second language. Alex finds it hard to go to sleep, so he starts making up excuses. After reading a bedtime story, his father suggests planning a dream that...

Request
 

Hou jou oë oop

Brian Fredericks

"Ricardo lives in Kewtown with his mom, his elder brother, Anton, and sister, Tracy, who is mixed up with Capone, a gangster from the blokke. So many things go wrong, and before Ricardo can blink his eyes, both his mother and brother have passed away, and he...

Request
 

Buit

Dibi Breytenbach

"Markus Gerlach en sy kameraad Domingos Magadzi vlug oor die grens van Suid-Afrika na die noorde van Mosambiek omdat hulle vrees dat hulle van die moord op drie mense aangekla sal word. Vir Phoebe Maritz, 'n kleindorpse joernalis, is dit 'n kans om eindelik 'n...

Request
 

Die wonderwêreld van Willem Landman

Johan Kruger

"Die wonderwêreld van Willem Landman gaan onder andere oor Mintaka, een van drie sterre in Orion se gordel. Dis eintlik tweelingsterre, die een ʼn bloureus, die soldaat, en die ander sagter, vriendeliker. Dit speel op die twee broers in die boek: Alex,...

Request
 

Lokval

Bettina Wyngaard

"Nicci de Wee hou haar lyf deesdae privaat speurder. Maar wat as sy 'n kans kry om die skurke wat Tom en Aynaz se dood veroorsaak het, aan die pen te laat ry? Wat as sy 'n internasionale sindikaat wat roof, verkrag en moor vir wins, kan vernietig? Vir so 'n...

Request
 

Ontfrommel

Elsabé Welman

"Luitenant Danny Sadler inisieer 'n artikel in die koerant, geskryf deur die bekende joernalis, Zena Swart. Die ontvoeringsaak kry momentum. Zena en polisiemaglede beland in die mag van die bose Pete Scony en sy slagysters. Kaptein Jannes Jonker, Spesiale...

Request
 

Die geheim van Mussolini se kaart

Constant Van der Merwe

"Elena ontdek 'n ou kaart in die solder op hul plaas, 'n kaart wat haar Italiaanse oupa as krygsgevangene in die Tweede Wêreldoorlog na Suid-Afrika gebring het. Dis 'n vonds wat kan lei na 'n goudskat wat die diktator Mussolini in oorlogsbunkers weggesteek...

Request
 

Polsslag

Marie Lotz

"Alek Strauss, captain at the FSI, an independent crime unit reporting to the NPO, is summoned to investigate a puzzling murder scene - the body of a well-known lawyer was discovered in a derelict building in Pretoria East. Against the wall is a warning...

Request
 

Doolhof

Rudie Van Rensburg

"Omstrede oud-politikus en skatryk sakeman Armand Deysel is vermoor, en Kassie en Rooi moet agter die kap van die byl kom. Gou het hulle nie minder nie as ses verdagtes: Die Deyseleggenoot met die vreemde huweliksverhouding; die vermoorde se minnares met die...

Request
 

Moederland

Madelein Rust

"In Junie 2070 skenk die 27-jarige Jenesis Baron geboorte aan 'n tweeling in haar woonstel in Xin Xianggang, voorheen bekend as Bloemfontein. Maar swangerskap sonder 'n genetiese toestemmingspermit van die owerhede is taboe, en die pasgeborenes word deur...

Request
 

Mara

Marida Fitzpatrick

Rakie Bouwer is sure of only two things: Her brother died as a child, and she has to find out how. Her quest leads her to hidden truths from the past - where unspeakable family secrets lurk. Meanwhile, her twin sister, Mara, arrives unexpectedly . . . What is...

Request
 

Bloedbande

Jeanette Stals

Detective Sergeant Luna Joubert of the Stellenbosch Police Service is sent to investigate the peculiar double murder of the owner of a nursery and his wife. The De Winters were both attacked with a sharp object, but there is no sign of a struggle or any...

Request
 

Eugene

Kirby Van der Merwe

"Eugene ken van skollies, gangsters en crooks. Hy is streetwise, al lyk hy nou soos iemand uit die upper-middle class. Hy kom immers uit die ghetto se killing fields van die 60's, 70's en 80's. Maar nou is dit baie jare later. En die ou alliances met sy...

Request
 

Vlam

Sidney Gilroy

"Speursersant Mthembu se huwelik lê aan skerwe. Nyandi het die kinders gevat en is sak en pak terug Lesotho toe. Terwyl Parkwegstasie se ace-speurder in ‘n gastehuis in Bloemfontein wakker lê en tob oor sy aandeel, brand Xanadu-galery, tuiste van die...

Request
 

Moer

Michele Meyer

"Dis 'n roman oor die aftakeling wat vrou- en ma-wees op gees en lyf kerf. Daar is 'n ongewone, ontgogelde blik op swangerskap, ontdaan van blosende skoonheid, vreedsame afwagting en innige vervulling; eerder gekenmerk deur vrees, angstigheid en ongemak. Die...

Request
 

Dirkie verjaar

Guido van Genechten

Picture book

"Dis 'n spesiale dag: Dirkie verjaar! Hy staan lekker vroeg op en help vir Mamma om alles vir die verjaardagpartytjie gereed te kry. Toe Dirkie se partytjie begin, is Annie nie daar nie.Is sy nog op pad? En wag daar nog ander verrassings op Dirkie?"--Back...

Request
 

Moeps die toeris

Aaron Blabey

Picture book

"You can't take him anywhere! When Pig, the world's greediest pug, goes on holidays, he causes CHAOS wherever he travels! But every party must come to an end."--.

Request
 

Moeps die ster

Aaron Blabey

Picture book

Pig just loves attention. In fact, he's a great big show-off. But when another star appears at the photo shoot, Pig doesn't like it. No, Pig doesn't like it at all..

Request
 

Drake deel nooit

Nicola Kinnear

Picture book

Ruby the dragon follows all the rules in her Dragon Rule Book: she steals from everyone, and never shares her treasure with anyone! The other animals are desperate - until they come up with a clever plan to change the Dragon Rules.

Request
 

AleitApteit

Aleit Swanepoel

"AleitApteit is 'n boek gevul met stories van die geliefde Aleit Swanepoel. Kom reis en kook saam met hom met ongeveer 50 resepte uit sy pen. Die Sondagaand voor Aleit se afsterwe was hy volstoom aan die gang, besig om onder meer sy alombekende lamsboud gaar...

Request
 

Die Anglo-Boereoorlog in kleur. Vol. I, Konvensionele oorlog, 1899-1900

Tinus Le Roux

"Tonele en rolspelers uit die Anglo-Boereoorlog kry nuwe lewe in hierdie unieke versameling foto's wat lewensgetrou ingekleur is. Dit bring vars perspektief op een van die belangrikste historiese gebeurtenisse in die Suid-Afrikaanse geskiedenis. In die...

Request
 

Meer as net 'n ma

Lente Swift

"Die beeld van ouerskap op sosiale media is lieflik, maar ver van die werklikheid af. En dan is daar die mommy wars.Drie doodgewone ma's, het besluit dis genoeg van die mededinging en oordeel – ma's behoort mekaar eerder te ondersteun. En só is Die Naguilklub...

Request
 

Whitey

Niel Joubert

Request
 

Laramie

"Eugène N. Marais is in 2021 honderd en vyftig jaar gelede gebore en het vyf en tagtig jaar gelede aan eie hand gesterf. Hy het ʹn breë terrein bestryk as prosaskrywer, digter, dramaturg, natuurkundige, hipnoterapeut, regsman en joernalis. Sy Versamelde Werke...

Request
 

Die onsigbare pou

Zirk Van den Berg

"Die Afrikaanse sanger bekend as Ober leef daadkragtig, raak ons kampvegter, ons ideale self, ons gewete. En dan raak hy vergete. Jare later belig sy agent, Sybie, hierdie gebeure in 'n plakboek van woorde: 'n verhaal van vriendskap, kreatiwiteit en sukses...

Request
 

Roman

Cas Wepener

"Danie Gouws, akademikus van Stellenbosch, vertoef in die Klein Karoo om navorsing te doen oor kulturele gebruike en erfgoed. Waarin hy hom egter vasloop, is die spook van Gert Swanepoel: “Wat Danie Gouws nog nie weet nie, is dat Gert hom gister al sien aankom...

Request
 

Plaas se prys

Willemien Du Preez

"Die verteller en haar man, Liefie, besluit om digby aftrede hulle lewe in die stad agter te laat en 'n plaas naby Greyton te koop. Hulle word verlei deur die blou berge en plattelandse idille. Wanneer hulle eers daar woon, word hulle egter ontnugter deur die...

Request
 

Droomboom

Marie Spruyt

"Soms is huis aan die ander kant van die wêreld. Wanneer sy skrywersverblyf in Killaloe, 'n klein Ierse dorpie, aangebied word, gryp professor Mariaan de Jongh die geleentheid aan. Só kan sy Suid-Afrika en die trauma van die studenteopstande agterlaat. Sy kan...

Request
 

Hans hou sy lyf Sherlock

Rudie Van Rensburg

"Hans van Kraaienburg is mos nie onder 'n kalkoen uitgebroei nie, en hy ken geldsake. Hý sal hom nie met 'n piramideskema laat vang nie . . . of hoe? Toe Huis Madeliefie se mense onder 'n gladdebek-skelm deurloop en hul kosbare geldjies soos mis voor die son...

Request
 

Verbode drif

Irma Joubert

"Sy's ʼn boeremeisie, hy ʼn Jood. ʼn Boerejood, ja, maar nogtans ʼn Jood. Vir hulle liefde is daar geen toekoms as hulle dit nie self skep nie. Terwyl hulle jonk is, dink hulle nie aan die toekoms nie, leef hulle vir die nou, glo hulle die verskille kan oorkom...

Request
 

Bottelnek breek bek

Dianne Du Toit Albertze

"Dora en Whashiela patsy graag op lit aande in die holte van Hoerikwaggo se skaduwee. Die girls is nie op hul bek geval nie. Maar albei weet ook die veilige hawe van sisterhood kan hulle nie beskerm teen die geweld wat snags op donker sypaadjies sluimer...

Request
 

Stella se dogters

Helene De Kock

"Stella Bennet van die plaas Ommekeer het drie dogters – en hulle het probleme. Niemand sal Julia glo dat sy in haar huwelik verbaal mishandel word nie. Niemand sal begryp dat Pauli verlief is op die verkeerde man nie. Veral aangesien sy so 'n verstandige man...

Request
 

Tenk

Pieter Stoffberg

" 1987. 'n Konvooi vegvoertuie is op pad na Angola om oorlog te maak. Vir die eerste keer is Suid-Afrikaanse tenks deel van die opmars om die Rooi Gevaar te stuit. Kommandant Leon Marais dra nie net die las as bevelvoerder nie, maar bots ook met sy direkte...

Request
 

Inkommers

Hans Du Plessis

"Waar le die lyn tussen inwoner en inkommer? "Ek, Plakker Prinsloo, weet nie of ek nou al gereed is om vir die eerste keer saam met Bennie Afrikaner uit te ry Kom toe nie. Ek was nog nooit 'n reisiger nie, dit is nou as jy nie my en Ma se ewige getrek voor Pa...

Request
 

Op pad na Moormansgat

Chris Karsten

"This historical novel spans more than four decades, from the 1880s to 1937. It is a story of unrequited love, of the struggles and mishaps of Billy, leader of the notorious Foster Gang and his wife, Peggy, and above all, a story of how the very different...

Request
 

Om te lewe, om te sterwe

Quintus Van der Merwe

"'n Bom ontplof net voor Kersfees in Kopenhagen se besigste inkopiestraat. Die ekstremistiese terreurorganisasie wat verantwoordelikheid opeis, kondigin 'n videoboodskap aan dat dit die begin van 'n globale terreuraanslag is. Op dieselfde dag ontplof ‘n bom in...

Request
 

Rooigety

Bets Smith

"Hoe ver sal jy gaan om jou kind te beskerm? Inwoners van Makulu Manzi het skaars herstel van die kinderpornografieskandaal wat die dorp vroeër die jaar getref het. Nou is daar gerugte van moetiemoorde en ekstremistiese groepe wat kinders werf vir...

Request
 

Vliesfees op Karibib

Isa-Lotte Konrad

"Liefde en dood loop hand aan hand deur die woestyn. Ná haar egskeiding keer Alet Snyman terug na Karibib toe om die drade wat sy aan die begin van die jaar daar laat lê het, weer op te tel. Haar terugkoms val saam met die jaarlikse Vleisfees, maar toe sy eers...

Request
 

Flora

Engela Ovies

"Flora Beukes woon saam met haar pa Frans, ma Siena en drie jonger sibbe op die Myburghs se plaas in die distrik Keimoes. Tydens die Kersvakansie van 1982, terwyl Siena planne maak om van Frans te skei weens sy drinkery, gebeur die onvermydelike en word die...

Request
 

Zanzibar Zen

Marnus Hattingh

"Toe 'n nuuskierige toeris onseremonieel op sy dhow aan Zanzibar se kus vermoor word, reg oorkant waar Giorgio Comaneti sy blinknuwe Zanzibar Zen Casino bou, peul die vreemdste karakters uit die spesery-eiland se tropiese woud. Comaneti se rykman-speelplek...

Request
 

Monster

Rudie Van Rensburg

"Die laaste voerings van oudpolisiespeurder Carl Bester se lewe torring los, en hy sluit aan by die Kaapse tak van Mercurius, 'n CIA-steunpilaar. Intussen word 'n Saoediese joernalis in 'n konsulaat in Istanbul vermoor, met 'n SA joernalis as onwillige...

Request
 

Die uil in die ysbos

Susan Coetzer

"Gracie-Jane Coetzee's first-born grandchild arrives just in time for the presidential announcement of a national lockdown. Gracie, writer and illustrator of children's books, is not exactly what you would call a conventional grandma. She prefers the company...

Request
Auckland Council Libraries:New titles Check out the latest new titles in fiction, nonfiction, DVDs, CDs, eBooks, audiobooks, Māori, and community language books.