Auckland Council Libraries: Afrikaans new titles

New titles

Ngā Taitara hōu

Afrikaans

False
 

Ek hou van herfs = I love autumn

Shelley Admont

Picture book

"In this children's book, Jimmy, the little bunny, explores autumn, his favorite season. He enjoys being outside and playing with colorful leaves. When it starts raining, he and his family find interesting activities to do at home. They spend a wonderful day...

Request
 

Die ruspe se reis = The traveling caterpillar : Afrikaans-English

Rayne Coshav

Picture book

"Afrikaans English Bilingual children's book. Perfect for kids learning English or Afrikaans as their second language. This story is about a caterpillar who accidentally went on an adventure, traveling far away from her home in the forest. She had an exciting...

Request
 

My ma is wonderlik = My mom is awesome : Afrikaans and English

Shelley Admont

Picture book

"Afrikaans English Bilingual Book. Perfect for kids studying English or Afrikaans as their second language. In this touching bedtime story, a little girl describes why her Mom is awesome. We see her going through her day, carrying the warmest feeling about her...

Request
 

Kom ons speel, ma! = Let's play, Mom! : Afrikaans - English

Shelley Admont

Picture book

"Afrikaans English bilingual children's book. Perfect for kids studying English or Afrikaans as their second language. A touching story told by a first grade girl. A girl who finds a way to make her mom feel better and happier. Nothing can be more precious...

Request
 

Goeienag, my liefie! = Goodnight, my love : Afrikaans - English

Shelley Admont

Picture book

"Afrikaans English bilingual children's book. Perfect for kids studying English or Afrikaans as their second language. Alex finds it hard to go to sleep, so he starts making up excuses. After reading a bedtime story, his father suggests planning a dream that...

Request
 

Hou jou oë oop

Brian Fredericks

"Ricardo lives in Kewtown with his mom, his elder brother, Anton, and sister, Tracy, who is mixed up with Capone, a gangster from the blokke. So many things go wrong, and before Ricardo can blink his eyes, both his mother and brother have passed away, and he...

Request
 

Buit

Dibi Breytenbach

"Markus Gerlach en sy kameraad Domingos Magadzi vlug oor die grens van Suid-Afrika na die noorde van Mosambiek omdat hulle vrees dat hulle van die moord op drie mense aangekla sal word. Vir Phoebe Maritz, 'n kleindorpse joernalis, is dit 'n kans om eindelik 'n...

Request
 

Die wonderwêreld van Willem Landman

Johan Kruger

"Die wonderwêreld van Willem Landman gaan onder andere oor Mintaka, een van drie sterre in Orion se gordel. Dis eintlik tweelingsterre, die een ʼn bloureus, die soldaat, en die ander sagter, vriendeliker. Dit speel op die twee broers in die boek: Alex,...

Request
 

Lokval

Bettina Wyngaard

"Nicci de Wee hou haar lyf deesdae privaat speurder. Maar wat as sy 'n kans kry om die skurke wat Tom en Aynaz se dood veroorsaak het, aan die pen te laat ry? Wat as sy 'n internasionale sindikaat wat roof, verkrag en moor vir wins, kan vernietig? Vir so 'n...

Request
 

Ontfrommel

Elsabé Welman

"Luitenant Danny Sadler inisieer 'n artikel in die koerant, geskryf deur die bekende joernalis, Zena Swart. Die ontvoeringsaak kry momentum. Zena en polisiemaglede beland in die mag van die bose Pete Scony en sy slagysters. Kaptein Jannes Jonker, Spesiale...

Request
 

Die geheim van Mussolini se kaart

Constant Van der Merwe

"Elena ontdek 'n ou kaart in die solder op hul plaas, 'n kaart wat haar Italiaanse oupa as krygsgevangene in die Tweede Wêreldoorlog na Suid-Afrika gebring het. Dis 'n vonds wat kan lei na 'n goudskat wat die diktator Mussolini in oorlogsbunkers weggesteek...

Request
 

Polsslag

Marie Lotz

"Alek Strauss, captain at the FSI, an independent crime unit reporting to the NPO, is summoned to investigate a puzzling murder scene - the body of a well-known lawyer was discovered in a derelict building in Pretoria East. Against the wall is a warning...

Request
 

Doolhof

Rudie Van Rensburg

"Omstrede oud-politikus en skatryk sakeman Armand Deysel is vermoor, en Kassie en Rooi moet agter die kap van die byl kom. Gou het hulle nie minder nie as ses verdagtes: Die Deyseleggenoot met die vreemde huweliksverhouding; die vermoorde se minnares met die...

Request
 

Moederland

Madelein Rust

"In Junie 2070 skenk die 27-jarige Jenesis Baron geboorte aan 'n tweeling in haar woonstel in Xin Xianggang, voorheen bekend as Bloemfontein. Maar swangerskap sonder 'n genetiese toestemmingspermit van die owerhede is taboe, en die pasgeborenes word deur...

Request
 

Mara

Marida Fitzpatrick

Rakie Bouwer is sure of only two things: Her brother died as a child, and she has to find out how. Her quest leads her to hidden truths from the past - where unspeakable family secrets lurk. Meanwhile, her twin sister, Mara, arrives unexpectedly . . . What is...

Request
 

Bloedbande

Jeanette Stals

Detective Sergeant Luna Joubert of the Stellenbosch Police Service is sent to investigate the peculiar double murder of the owner of a nursery and his wife. The De Winters were both attacked with a sharp object, but there is no sign of a struggle or any...

Request
 

Eugene

Kirby Van der Merwe

"Eugene ken van skollies, gangsters en crooks. Hy is streetwise, al lyk hy nou soos iemand uit die upper-middle class. Hy kom immers uit die ghetto se killing fields van die 60's, 70's en 80's. Maar nou is dit baie jare later. En die ou alliances met sy...

Request
 

Vlam

Sidney Gilroy

"Speursersant Mthembu se huwelik lê aan skerwe. Nyandi het die kinders gevat en is sak en pak terug Lesotho toe. Terwyl Parkwegstasie se ace-speurder in ‘n gastehuis in Bloemfontein wakker lê en tob oor sy aandeel, brand Xanadu-galery, tuiste van die...

Request
 

Moer

Michele Meyer

"Dis 'n roman oor die aftakeling wat vrou- en ma-wees op gees en lyf kerf. Daar is 'n ongewone, ontgogelde blik op swangerskap, ontdaan van blosende skoonheid, vreedsame afwagting en innige vervulling; eerder gekenmerk deur vrees, angstigheid en ongemak. Die...

Request
 

Nag, eendjie

Amanda Wood

Picture book

"Eendjie verlaat die nes op soek na avontuur . . . en verdwaal! Met die hulp van sy vriend, Padda, vind hy uit dat hy alles het wat nodig is om sy pad terug nes toe te vind - pootjies wat kan skop, veertjies wat hom warm hou wanneer hy swem en ‘n...

Request
 

Raai hoe lief is ek vir jou

Sam McBratney

Picture book

Request
 

Divan se avonture

Elani Du Preez

Picture book

"Divan is 'n lewenslustige, agtjarige seuntjie wat aan serebrale verlamming ly. Hy is baie opgewonde oor sy heel eerste rolstoel. Die oomblik toe hy sy rolstoel ontvang, is hy op soek na al wat 'n avontuur is… In Die lewe is 'n lied! agter in die boek vertel...

Request
 

Trokke

Amy (Editor) Johnson

Picture book

Meet all kinds of busy trucks and discover the jobs they do. Bursting with bright illustrations of tough travellers and mega movers, there's lots to explore on every page.

Request
 

Diep, diep in 'n donker bos

Martie Preller

Picture book

"Diep, diep in 'n donker bos, is die langverwagte opvolg op die topverkoper prenteboek, Babalela, wat reeds duisende jong lesers bekoor het. 'Wie woon nog in die diep en donker bos?' wou almal weet, en sommer daar en dan is besluit om die Babalela se...

Request
 

Ek, Petoet

Rebecca Lisle

Picture book

Pod is saving up for the latest gadget in the Stone Age so he's babysitting baby Nim. She's just about learning how to speak, only she can't quite get Pod's name right -- much to Pod's frustration. But after her swing flies off, Nim ends up sailing downstream,...

Request
 

Die eenhoring en die verlore kat

Claire Philip

Picture book

Join a little girl called Elsie and Comet the unicorn on their search for a lost cat!.

Request
 

Grotbaba

Julia Donaldson

Picture book

"Broeps die grotbaba voel allenig en verveeld. Sy ma verf ure aaneen en sy pa jag pal vir kos vir die pot. Toe Broeps Mamma se verfkwas optel, is sy ouers smoorkwaad. Hulle dreig om hom te voer vir die groot, honger beer! Dan daag daar 'n vriendelike mammoet...

Request
 

Die baie baie snaakse boek

Jaco Jacobs

Picture book

"Die kinders in juffrou Seekoei se klas is vanoggend baie besig! Hulle baljaar en speel, hulle teken prentjies en sing liedjies. Maar elke nou en dan loer juffrou Seekoei kwaai oor haar bril. Waarom lag Hiëna die hele tyd? Wat is so verskriklik snaaks? Kom...

Request
 

Pampoenpit se groen gevoel

Bianca Flanders

Picture book

"Pampoenpit voel aaklig. Haar skooldag was so goor. Megan het 'n prys gewen. Pampoenpit het verloor. Die kwaad stoot in haar keel op en haar gesig word rooi, haar lip begin te bewe en haar neus trek op 'n plooi. Haar kwaad begin te rammel. Dit SIS en GROM en...

Request
 

Die eenhoring en die wilde perde

Claire Philip

Picture book

Luna the unicorn is having trouble fitting in with the herd of wild horses she's a part of. They tease her and make her feel left out, and she longs to feel like she belongs. After a visit to a magical place filled with other unicorns, Luna learns that the...

Request
 

Dirkie verjaar

Guido van Genechten

Picture book

"Dis 'n spesiale dag: Dirkie verjaar! Hy staan lekker vroeg op en help vir Mamma om alles vir die verjaardagpartytjie gereed te kry. Toe Dirkie se partytjie begin, is Annie nie daar nie.Is sy nog op pad? En wag daar nog ander verrassings op Dirkie?"--Back...

Request
 

Moeps die toeris

Aaron Blabey

Picture book

"You can't take him anywhere! When Pig, the world's greediest pug, goes on holidays, he causes CHAOS wherever he travels! But every party must come to an end."--.

Request
 

Moeps die ster

Aaron Blabey

Picture book

Pig just loves attention. In fact, he's a great big show-off. But when another star appears at the photo shoot, Pig doesn't like it. No, Pig doesn't like it at all..

Request
 

Drake deel nooit

Nicola Kinnear

Picture book

Ruby the dragon follows all the rules in her Dragon Rule Book: she steals from everyone, and never shares her treasure with anyone! The other animals are desperate - until they come up with a clever plan to change the Dragon Rules.

Request
 

AleitApteit

Aleit Swanepoel

"AleitApteit is 'n boek gevul met stories van die geliefde Aleit Swanepoel. Kom reis en kook saam met hom met ongeveer 50 resepte uit sy pen. Die Sondagaand voor Aleit se afsterwe was hy volstoom aan die gang, besig om onder meer sy alombekende lamsboud gaar...

Request
 

Die Anglo-Boereoorlog in kleur. Vol. I, Konvensionele oorlog, 1899-1900

Tinus Le Roux

"Tonele en rolspelers uit die Anglo-Boereoorlog kry nuwe lewe in hierdie unieke versameling foto's wat lewensgetrou ingekleur is. Dit bring vars perspektief op een van die belangrikste historiese gebeurtenisse in die Suid-Afrikaanse geskiedenis. In die...

Request
 

Meer as net 'n ma

Lente Swift

"Die beeld van ouerskap op sosiale media is lieflik, maar ver van die werklikheid af. En dan is daar die mommy wars.Drie doodgewone ma's, het besluit dis genoeg van die mededinging en oordeel – ma's behoort mekaar eerder te ondersteun. En só is Die Naguilklub...

Request
 

Whitey

Niel Joubert

Request
 

Laramie

"Eugène N. Marais is in 2021 honderd en vyftig jaar gelede gebore en het vyf en tagtig jaar gelede aan eie hand gesterf. Hy het ʹn breë terrein bestryk as prosaskrywer, digter, dramaturg, natuurkundige, hipnoterapeut, regsman en joernalis. Sy Versamelde Werke...

Request
 

Inkommers

Hans Du Plessis

"Waar le die lyn tussen inwoner en inkommer? "Ek, Plakker Prinsloo, weet nie of ek nou al gereed is om vir die eerste keer saam met Bennie Afrikaner uit te ry Kom toe nie. Ek was nog nooit 'n reisiger nie, dit is nou as jy nie my en Ma se ewige getrek voor Pa...

Request
 

Op pad na Moormansgat

Chris Karsten

"This historical novel spans more than four decades, from the 1880s to 1937. It is a story of unrequited love, of the struggles and mishaps of Billy, leader of the notorious Foster Gang and his wife, Peggy, and above all, a story of how the very different...

Request
 

Om te lewe, om te sterwe

Quintus Van der Merwe

"'n Bom ontplof net voor Kersfees in Kopenhagen se besigste inkopiestraat. Die ekstremistiese terreurorganisasie wat verantwoordelikheid opeis, kondigin 'n videoboodskap aan dat dit die begin van 'n globale terreuraanslag is. Op dieselfde dag ontplof ‘n bom in...

Request
 

Flora

Engela Ovies

"Flora Beukes woon saam met haar pa Frans, ma Siena en drie jonger sibbe op die Myburghs se plaas in die distrik Keimoes. Tydens die Kersvakansie van 1982, terwyl Siena planne maak om van Frans te skei weens sy drinkery, gebeur die onvermydelike en word die...

Request
 

Zanzibar Zen

Marnus Hattingh

"Toe 'n nuuskierige toeris onseremonieel op sy dhow aan Zanzibar se kus vermoor word, reg oorkant waar Giorgio Comaneti sy blinknuwe Zanzibar Zen Casino bou, peul die vreemdste karakters uit die spesery-eiland se tropiese woud. Comaneti se rykman-speelplek...

Request
 

Monster

Rudie Van Rensburg

"Die laaste voerings van oudpolisiespeurder Carl Bester se lewe torring los, en hy sluit aan by die Kaapse tak van Mercurius, 'n CIA-steunpilaar. Intussen word 'n Saoediese joernalis in 'n konsulaat in Istanbul vermoor, met 'n SA joernalis as onwillige...

Request
 

Die uil in die ysbos

Susan Coetzer

"Gracie-Jane Coetzee's first-born grandchild arrives just in time for the presidential announcement of a national lockdown. Gracie, writer and illustrator of children's books, is not exactly what you would call a conventional grandma. She prefers the company...

Request
Auckland Council Libraries:New titles Check out the latest new titles in fiction, nonfiction, DVDs, CDs, eBooks, audiobooks, Māori, and community language books.