Take our survey to win one of three $50 Woolworths gift cards. Take the survey.
"In die nuutste boek in die gewilde topverkoperreeks is Hans en sy vriende Vasie, Maatjie en Liesbet terug met 'n skreeusnaakse ondersoek om skreiende skelmstreke op die lappe te bring."--
"Wanneer die liggame van twee vooraanstaande sakemanne binne 'n week na mekaar in hulle motors aangetref word, is die joernalis, Alex Rheeder, in albei gevalle eerste op die toneel. Die ondersoekbeampte, Kaptein Harold Beukes, wil weet waar Rheeder sy...
"'n Volk moet suiwer bly anders verbaster hulle en beteken dit die einde van daardie volk Ons groot plan om ons rassevraagstuk op te los gaan nog die wêreld laat regopsit Hierdie was die denke van vele Suid Afrikaners in die Apartheid era Willie Hoods beskryf...
"Twee skote klap in die stil oggendure en Salemstraat sal nooit weer dieselfde wees nie. Wanneer 'ʼn man doodgeskiet word deur sy vrou in hul pragtige huis in die noordelike voorstede, besef die bure dat hulle dalk nie die oënskynlike gelukkige paartjie...
"Amma is die verhaal van Charmaine Africa wat grootword in Bishop Lavis teen die agtergrond van apartheid in 'n armoedige, apolitiese familie. Sy volg in die voetspore van haar ouma en haar ma met 'n onwrikbare doel: om haar familie bymekaar te hou terwyl...
"Hierdie boek is tjokkenblok vol prettige diererympies, feite en kleurvolle illustrasies wat wilde diere in hulle natuurlike habitat uitbeeld. Kinders leer lag-lag wat die diere se wetenskaplike name, maniertjies en gewoontes is. Daar is 60 Afrikaanse en 60...
"In Julie 2009 het Manser ‘n volgende wêreldrekord gestel toe hy die eerste persoon was wat die wêreld se vierde grootste eiland, Madagaskar, per kajak omseil het - ook alleen en sonder hulp. Hierdie kolossale reis van 5000 km, wat hom elf maande geneem het,...
Kinders kan hulle wêreld met hierdie prettige eerste woordeboek verken en die name van allerlei dinge rondom hulle leer. Elke bladsy is vol prente en dinge om te soek en oor te praat. Dié boeke is hardeband met volkleur illustrasies.
"Kinders vra soms uitdagende vrae, soos: Wie het vir God geskep? Waar is die hemel? Hoekom laat God toe dat virus oorneem? Kan God enigiets doen? Kan Hy dinosourusse weer laat lewe? As God alles weet, hoekom moet ek bid? Dit is soms moeilik om te antwoord op...
"Ek hoop jy's reg vir 'n lewe vol avontuur! Indien nie, moet jy asseblief nie hierdie boek koop nie. Daar is ander oulike boeke op daai tafel daar oorkant. Maar as jy is, sal hierdie boek jou help om elke voel in Suider Afrika te identifiseer. Maklik! Jy sal...
Picture book
"Jakkals word wakker met 'n stert wat nie wil swaai nie. Is sy dalk siek? Kan 'n hond se stert net skielik breek? Haar mense is bekommerd, maar dis Lolliepop, Jakkals se beste maat, wat raai wat fout is. Hulle twee swem mos graag in die dam, waar Jakkals duik...
""Zandi dreams of the big blue ocean and bright colourful fish even though she lives far away from the sea and hasn't learnt to swim. One day the sea gives her a gift that changes everything. Zandi goes on an adventure full of amazing discoveries but something...
"Die dag toe Lia die sagte pienk en pers towerponie met die blink horing uit die geskenksak haal, het alles verander. Wanneer Lia se ma in die hospitaal opgeneem word, gee Lia se ouers vir haar 'n geskenkpakkie: 'n skulp, 'n sepie, 'n haarknippie en 'n...
"In Mika-hulle se tuin is daar 'n boom. Dit het 'n dik stam vol knoetse en knoppe en dit is die perfekte boom vir boomklim. Maar dit is eintlik nie 'n doodgewone boom nie. Party dae word die boom 'n seerowerskip. Ander dae word dit 'n besige restaurant....
"Kwêvoël sit rustig in haar nes hoog daar bo, met haar grys opwipkuif en haar wakker kraaloë. Die ander voëls wil graag met haar speel en gesels, maar Kwêvoël wil net uitgelos word. Toe sy egter in die moeilikheid beland, besef Kwêvoël dat ons almal 'n vriend...
"'n Muis gaan stap deur die donker bos. 'n Vos sien die muis en hy dink aan kos." Loop verder saam met die vindingryke muis deur die donker bos en ontdek wat gebeur wanneer hy 'n vos, 'n uil én 'n honger goorgomgaai raakloop ….
"Jy is Besonders is propvol positiewe boodskappe om bruin seuns te inspireer om hul drome na te jaag en hulself na waarde te ag. Die boek moedig bruin seuns aan om hulle unieke voorkoms en talente te vier. Dit spoor hulle ook aan om kreatiwiteit en goeie dade...
"Die maan lyk soos kaas is 'n pragtige geïllustreerde boek wat die storie vertel van hoe Ouma Muis een aand gesien het die maan lyk soos kaas. In haar haas om haar familie te vertel van die maan, vergeet sy van haar vals tande wat langs haar bed lê. Sy lisp...
"Ben hou nie van skool toe gaan nie. Die ander kinders is lelik met hom en hy het glad nie maatjies nie! Maar sy mamma vertel hom dat Jesus vir hom lief is. Die volgende dag kondig juffrou aan dat hulle konsert gaan hou! Dalk sal hy uiteindelik kans kry om...
"Tydens haar daaglikse stappie ontdek Colette, 'n klein hennetjie, die gans, Viviane, se verlore veer en besluit om dit te gaan teruggee."--Publisher's description.
"Die idee vir hierdie pragtig geïllustreerde boek het gespruit uit die behoefte wat die skrywer gehad het om kennis aan kinders oor te dra oor wesens, soos insekte, wat hul omgewing deel. Hierdie prenteboek lei kinders se denke in 'n rigting oor hoe om hierdie...
"Die wysheid van Zani-beer is die verhaal van die hegte vriendskap tussen Klein-Maggie en haar troetelbeertjie. Maar dis nie sommer 'n gewone wollerige speelding nie - Zani kan praat en weet van baie dinge wat Klein-Maggie nog nie mooi verstaan nie. As daar...
"Maatjie-lief in 'n skulp is die verhaal oor 'n gesin se seevakansie en klein Annica se besonderse vriendskap met 'n wesentjie wat in 'n pragtige skulp tussen die rotse woon."--Publisher's description.
Join princess Scarlett and her unicorn friend on their quest to rescue a prince!.
"Ben has to write his first big test, and he's afraid he won't be able to remember all the spelling words. Mom reminds Ben that he never needs to be afraid when Jesus is with him, and this gives him new courage. Zuléka Smit's beautiful story about the anxiety...
"Laerskool Klipdassie kry besoek van Dr. Ragno en sy dogter Veronica, wat vir die leerders 'n demonstrasie kom gee van die robotiese spinnekoppe wat hulle bou en programmeer. Maar 'n juffrou stuur Georgi, Frikkie en Enzo uit die saal! Die drie graadvyfs is net...
"Haar naam is Mollewania Mollewiekus Nagtegaal. Maar jy kan haar sommer net ouma Mollie noem – die grootse moeilikheidmaker op Seeperdjiebaai. En nou is ouma Mollie op pad terug skool toe. Gaan sy soet wees? Of gaan sy die arme onderwysers moedeloos maak?...
"Almal in Feetjieland kan rustig slaap met Kaptein Fanie en Sersant Saarkie van die Feetjiepolisiediens wat 'n oog oor hulle hou! Daar is drie sake wat ondersoek moet word: in die Groot Woud by die De Beer-huis het iemand ingebreek en al die pap geëet, Jan...
"As mens die eerste keer vir Billy sien, sal jy dink hy's net 'n perd. 'n Bruin perd met 'n wit vlek tussen die oë. Maar Stella weet van beter. Wanneer sy op Billy se rug klim en deur die woud galop, is alles net perfek! Sy kan nie wag om ná skool saam met...
"Reis saam na die Nimmer-Immer-Bos, waar 'n wêreld van stories wag! Hier is sestig tydlose verhale, byeengesoek en oorvertel deur Linda Rode, sprokiesliefhebber en skepper van immergroen bundels soos Goue lint, my storie begint en Stories vir die vaak. Fiona...
"Reis saam met Alex en Christiaan en beleef opwindende avonture! Wanneer Alex se ouer nefie, Christiaan, sy eerste kar kry, is dit die begin van die twee seuns en die hond, Tjomper, se tydreise. Want dit is nie sommer enige kar nie, hierdie kar het 'n spesiale...
"Emma van der Walt is die stigter van Brave to Love, 'n organisasie in Suid-Afrika wat mensehandel bestry. Sy wy haar lewe daaraan om slagoffers hiervan te red en te rehabiliteer. Op 'n jong ouderdom het sy reeds haar lewe aan Jesus toegewy. Haar opleiding en...
"Op die bloedjong ouderdom van 19 verower Derick Hougaard die Curriebeker vir die Blou Bulle. Maar toe begin die dobbelstene verkeerd val. Harsingskudding, Kamp Staaldraad, beserings en 'n pilverslawing het hom laat steier. Sy sprokieshuwelik is verwoes en sy...
"Rassie Erasmus is al geniaal genoem. Hy is al roekeloos genoem. Nog sy hele lewe lank het hy dinge anders gedoen. Nou, op sy kenmerkend openhartige manier, gesels Rassie oor sy lewe vol hoogtepunte en laagtepunte."--back cover.
"Dr. Hestelle van Staden is 'n mediese dokter en forensiese patoloog. Uit die meer as 7 000 outopsies wat sy tot op hede behartig het, is die meerderheid mense aan onnatuurlik oorsake dood. In hierdie boek werp sy lig op nege lykskouings wat haar bybly. Van...
"Johan Bakkes kies altyd maar die smalle weë, daar waar min ander dit nog gewaag het. Soos die berg Stok Kangri in Indië, al 6200 meter daarvan. Maar Samoe(r)sa reis gee ons nie net insae in Bakkes se Indiese ekskursie nie. Benewens die heerlik avontuurlustige...
"Die opgang wat Jakes-wat-Gert-was in die akademie en politiek gemaak het, was buitengewoon. Later, as visekanselier van die universiteit wat 'n tuiste vir linkses was, en as direkteurgeneraal in die kantoor van Nelson Mandela, het hy 'n enorme rol in ons...
"Rugby is een van my passies, een van my liefdes. - Gcobani Bobo, oud-Springbok. Het jy al ooit gewonder hoe dit moet voel om vir die Springbokke gekies te word of hoe 50000 ekstatiese ondersteuners op die pawiljoen klink? Met die Rugbywêreldbeker om die...
"In die skemer van haar lewe kry Colette Cronjé 'n brief van 'n lank vermiste familielid. Dit kom uit Portugal en dit dwing haar om alles te onthou wat sy 'n leeftyd lank probeer vergeet het. Want wat 'n halwe eeu gelede in Portugal gebeur het, het haar eie...
"Nadat Ockert en Michele Potgieter getroud is, het hulle hul tasse gepak en vertrek Oekraïne toe. Dit is 'n groot ontnugtering vir Michele in die begin maar die mense is baie vriendelik en hulle word meestal met oop arms verwelkom. Maar dan sterf Ockert tydens...
"Ek het 'n Engel gesien is stories wat skrywer en raakprater Amore Bekker ontvang het as voormalige RSG-aanbieder nadat sy luisteraars gevra het om hul ontmoetings met engele te deel. "Die terugvoering was oorweldigend," sê sy. "En met elke storie was die...
"Hierdie biografie deur sy vriend en mede-akteur Chris Vorster is 'n nodige blik op die omvangryke loopbaan van 'n Afrikaanse teaterlegende en ikoon. Hy is in 2021 vereer deur die SA Akademie vir sy uitsonderlike bydrae tot rolprent en TV-kuns. Daarna het hy...
" Stefaans Coetzee is a radio broadcaster, book reviewer, father and husband. He is also a man with a dark past. Here he shares his story - a drunken father, grim years spent in a children's home, a desire to belong that saw him end up a convicted murderer....
"In this children's book, Jimmy, the little bunny, explores autumn, his favorite season. He enjoys being outside and playing with colorful leaves. When it starts raining, he and his family find interesting activities to do at home. They spend a wonderful day...
"Afrikaans English Bilingual children's book. Perfect for kids learning English or Afrikaans as their second language. This story is about a caterpillar who accidentally went on an adventure, traveling far away from her home in the forest. She had an exciting...
Was this page useful?
To ask for help or information, contact us.